Correct Time to Drink Water
Did you know?
Drinking water at the correct time maximizes its effectiveness on the Human body:
- 2 glasses of water after waking up helps activate internal organs
- 1 glass of water 30 minutes before breakfast helps digestion
- 1 glass of water 30 minutes before lunch helps digestion
- 1 glass of water 30 minutes before dinner helps digestion
- 1 glass of water before taking a bath helps lower blood pressure
- 2 glass of water before going to bed avoids stroke or heart attack
Riool Afval in Harties
Minstens 2,2 miljoen liter rioolafval in Harties
Minstens 2,2 miljoen liter rioolafval van die Madibeng-munisipaliteit, wat Brits en Hartbeespoort be-dien, word al sowat ’n maand lank elke dag in die Hartbeespoortdam gestort. Nóg sowat 8 miljoen liter halfverwerkte rioolafval word stroomaf van die dam by Brits in die Krokodilrivier gestort. Mnr. Nigel Adams van die departement van waterwese en omgewingsake se Blou Skerpioene het vroeër vandeesweek bevestig strafregtelike klagte ingevolge die Waterwet is by die polisie teen die aanspreeklike munisipale amptenare ingedien.
Read More …
Bottled Water to get 2010 Boost
Bottled Water in 2010
The 2010 Fifa World Cup is expected be a boon for the bottled water industry, which has taken a knock from the recession.
According to BMI Foodpack, 1.7 million litres of water will be consumed during the tournament, a 4% increase in daily consumption.
“During the boom times the industry registered double-digit increases but it was off a much smaller base,” says Charlotte Metcalfe, operations manager at the SA National Bottled Water Association.
“But growth was already slowing down before the economic shake-up as can be seen from the 2008 growth of 5% compared with 2007.” Metcalfe estimates the bottled water market to be worth about R3bn based on a BMI Adcheck report.
http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=1518-2508_2557056
BUSINESS OPPORTUNITY
A Business perfectly timed to combat the fastest growing crisis we face today – Water Safety.
Perfect Water entertains 7 concepts in its expansion program:
- Perfect Water Agent – R 16 500.00 (excluding Vat)
- Perfect Water Shop – R 572 00.00 (excluding Vat)
- Perfect Ice add-on – R 89 000.00 (excluding Vat)
- Perfect Water Bar – R 149 000.00 (excluding Vat)
- Perfect Water Mini Water Shop – R 399 000.00 (excluding Vat)
- Perfect Water Mega Shop – R 663 000.00 (excluding Vat)
A business with many benefits:
- Grow your business.
- Build a team.
- Build a brand.
- Meet new people.
- Help others stay healthy.
A business that will offer you:
- Sales Training
- Management Training
- Ongoing Sales Support
- Products Support
- Back-up
- Assistance in marketing and branding
- and many more …
With the current conditions in the market place regarding energy and power, we are perfectly positioned to provide a solution to customer’s problems and create opportunity for entrepreneurs.
To get more official information on our business opportunity simply CLICK HERE.
DOWNLOAD OUR PERFECT WATER OPPORTUNITY ADVERT BY CLICKING HERE!
News Updates now available
Read some of our articles under News Updates
Bloederigheid tussen hul tande
Duisende mense en diere wat binne etlike kilometer van die Tweelopiespruit aan die Wes-Rand woon, sit op ‘n chemiese tydbom, sê kenners.
Elise Tempelhoff volg die bloedspoor wat die mynbedryf oor 120 jaar hier gelos het.
- Strome bloedrooi water loop oral teen die helling af.
- Op sommige plekke slaan dit soos rooi kolle op kladpapier uit.
- Die water vlek die grond roesrooi.
Ses jaar gelede het die suur mynwater net by ’n ou ventilasieskag en ’n boorgat aan die noordelike helling van die Witwatersrand, by die Wes-Rand tussen Randfontein en Krugersdorp, uitgeborrel.
Deesdae loop dit hier, tussen die ou mynhope, op verskeie ander plekke ook uit. Al die stroompies rooi water wat teen die rant afloop, kom in die drif by die Tweelopiespruit bymekaar.
Die riete in die spruit is rooi gevlek en al die organismes wat vroeër daarin geleef het, is dood: visse, ongewerweldes, krappe en paddas.
Kol-kol op die oewer van die Tweelopiespruit lê wit neerslae soute soos omlope oral op die grond.
En ’n klipgooi verder, noordwaarts, in die Krugersdorp-wildtuin, ly mens en dier onder die nalatenskap van ’n mynboubedryf wat nou ná 120 jaar feitlik uitgeput is.
Read More …
