Category Archives: In the News

Riool Afval in Harties

Minstens 2,2 miljoen liter rioolafval in Harties Minstens 2,2 miljoen liter rioolafval van die Madibeng-munisipaliteit, wat Brits en Hartbeespoort be-dien, word al sowat ’n maand lank elke dag in die Hartbeespoortdam gestort. Nóg sowat 8 miljoen liter halfverwerkte rioolafval word stroomaf van die dam by Brits in die Krokodilrivier gestort. Mnr. Nigel Adams van die […]

Bottled Water to get 2010 Boost

Bottled Water in 2010 The 2010 Fifa World Cup is expected be a boon for the bottled water industry, which has taken a knock from the recession. According to BMI Foodpack, 1.7 million litres of water will be consumed during the tournament, a 4% increase in daily consumption. “During the boom times the industry registered […]

Bloederigheid tussen hul tande

Duisende mense en diere wat binne etlike kilometer van die Tweelopiespruit aan die Wes-Rand woon, sit op ‘n chemiese tydbom, sê kenners. Elise Tempelhoff volg die bloedspoor wat die mynbedryf oor 120 jaar hier gelos het. Strome bloedrooi water loop oral teen die helling af. Op sommige plekke slaan dit soos rooi kolle op kladpapier […]